EJM Konstruksie Sagteware

EJM

Greyline heading Facebook Kontak Ons EJM LogoEpos English Tuis
  tuisSagteware oor ons span kontak ons

Kopiereg © - EMWIN Stelsel (Pty) Ltd. - Alle regte voorbehou

“AS JY ERNSTIG IS OOR
KOSTEBESTUUR”

triangle

KONTAK ONS VANDAG!!

tuis sagteware oor ons  span  kontak ons

Die EJM Projek stelsel is uiters belangrik in die bestuur van 'n projek oor sy lewenssiklus: vanaf die beraming tot en met die finale rekeninge. Die Projekstelsel bestaan uit die volgende modules:

Beraming

Met hierdie stelsel kan u die hoeveelheidslys invoer van byvoorbeeld Excel; die toelaatbare geld en hoeveelheid hulpbronne te bepaal om ‘n taak te verrig; die verskaffer en tarief kies waarop die prys gegrond is; die marge by te voeg om by die verkoopstarief te komet hierdie stelsel kan u die hoeveelheidsopgawe (Bill of quantities) importeer, bedrae m.b.v. hulpbronne bereken om die toelaatbare bedrae te bepaal, die verskaffer se koers kies wat gebruik gaan word, dit ontleed en aanpas om 'n verkooprekening te kry.


Bronne

Die bronbiblioteek bestaan uit 3 vlakke:

Hierdie drie-vlak bronbiblioteek lei tot goed gestruktureerde bronverslae soos die toelaatbare bronne en afwykingsverslag.

Dit word ook later in die lewenssiklus van die projek gebruik om bestellings te plaas en subkontrakteur bestuur


Masterlys


Die hoeveelheidslys kan van verskillende bronne ingevoer word soos WINQS, Excel of CSV. Dit kan ook ingetik word of segmente van ander hoeveelheidslyste of MeesterLyste gekopieer word.

Pas die uitleg van die werkblad aan deur die kolomme te herrangskik en die grootte te verander.

Kospryse kan op die eenvoudigste vlak teen die hoof koste hoofde ingesit word of die pryse kan opgebou word deur die pryswerk van ‘n ander item of MeesterLys item te kopieer en dan aan te pas.

Tariewe kan vanaf eerste beginsels opgebou word ).


Invoer van die tender

Die hoeveelheidslys (Bill of quantities) kan van verskillende bronne af ingevoer word, soos WINQS, Bill en Excel.

Pas die werkblad aan deur die kolomme te herrangskik en die grootte te verander.
Prysbepaling kan op enige vlak gedoen word, deur bv. beskikbare tariewe te gebruik, of om tariewe op te bou van nuuts af of m.b.v. 'n toepaslike MasterBill of voorheen geprysde item.


Ontleding van die beraming

Daar is verskeie verslae om u te help om die beraming te ontleed waardeur u besluite kan neem rakende die wins potensiaal van die projek om daarvolgens die marge en verkoopstariewe te bepaal.

Marge en verkoopstariewe

Die marge kan ingevoer word oor 'n reeks items met verskillende marges per hoof bron kategorie.

Die marge kan ook per koste senter met verskillende marges per hoof bron kategorie. Die marge en/ of verkooptarief kan ook vir 'n individuele item ingevoer word.

Daar is verskillende uitlegte vir die hoeveelheidslys insluitende om die arbeid en materiaal afsonderlik aan te toon soos dit in die elektriese en ander bedrywe vereis word.

Verslae opstel en uitvoer na Excel

Alle verslae kan na Excel uitgevoer word of as ’n aanhangsel in PDF-formaat by 'n e-pos gevoeg word.

Met die Report Writer kan jy jou eie verslae skep deur die velde uit die tabelle te kies .


Skedulering en beplanning

Tyd is geld.

Met die Timios, koppelvlak soortgelyk aan MS Project, kan jy die volgorde van gebeure, tydsduur en vaste sperdatums invoer. Dit sal dan 'n Gantt-grafiek skep.

Koppel die skedule aan die hoeveelheidslys om die kontantvloei en bronne wat oor ‘n tydinterval benodig word, te bereken. .

Sertifikaat

EJMProject

Projek & Beraming

Maroon Stripe Oorsig Brosjure Projek & Beraming